Waterstroom Reeks

Sort by
Display per page

Waterstroom - Gr 1 - Afrikaans Werkboek 1

Hierdie boek is uitgegee om due graad 1 se moedertaalvaardigheide uit te brei en vas te le. Die inhoud is opgetstel volgens die riglyne van die KABV met die klem op vaslegging. Klanke en handskrif hoort bymekaar. Leerders begin in graad 1 skryf deur prente te gebruik.
243,60 (ZAR)

Waterstroom - Gr 1 - Bybel

Die Bybelboek dek gedeeltes van die jaarskema. Daaglikse Bybelvertellings van die Ou en Nuwe Testament vorm die basis van die Bybelonderrig
55,83 (ZAR)

Waterstroom - Gr 1 - Ek leer my klanke ken

Hierdie boek is spesiaal ontwikkel om die graad 1 leerling se taal en woordeskat uit te brei. Nadat hy op 'n konkrete wyse die letters van die alfabet aangeleer het kan dit in die klankboek ingeoefen word sodat die nuwe kennis vasgele kan word.
101,50 (ZAR)

Waterstroom - Gr 1 - My eerste leesboek

Die boek is ontwikkel om die graad 1 leerling se taal en woordeskat uit te brei. Die boek word in kwartaal 1 gebruik.
45,68 (ZAR)

Waterstroom - Gr 1 - My klanke leesboek

Die boek is ontwikkel om die graad 1 leerling se taal en woordeskat uit te brei. Die boek word in kwartaal 1 gebruik.
45,68 (ZAR)