Waterstroom - Gr 7 - Afrikaans

Ons fokus op taalvaardighede en vaslegging. Om 'n taal vanuit 'n Christelike perspektief aan te bied is 'n opdrag aan elke Christen taalonderwyser. Leerlinge moet leer om die skepping van God reg te benoem, Soos die leerlinge se woordeskat en taal uitbrei leer hy al meer van die wysheid van God. Die waardegedrewe Afrikaanse handboek vir Gr 7 is deur ICO saamgestel en voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur die Departement van Onderwys vereis. Dit is ook met ekstra inhoud verryk.
SKU: BBW61
126,88 (ZAR)
Ship to
*
*
Shipping Method
Name
Estimated Delivery
Price
No shipping options