Waterstroom - Gr 1 - Skrifpatrone

Hierdie boek is ontwikkel om aan die graad 1 leerder funksionele skriftelike taal vas te le. Die boek het ten doel om die letters wat aangeleer word ook korrek te kan skryf. Die volgorde van die letters is ooreenkomstig 'n oulike klankstorie wat werk op die basis van assisiasie. Die nuwe letter word eers nagtrek sodat die leerling 'n gevoel van die vorm van die letter kry. Daarna op 'n 16 mm waterlyn geoefen.
SKU: BBW26
111,65 (ZAR)
Ship to
*
*
Shipping Method
Name
Estimated Delivery
Price
No shipping options