Waterstroom - Gr 1 - Afrikaans Werkboek 3&4

Hierdie boek is uitgegee om due graad 1 se moedertaalvaardigheide uit te brei en vas te le. Die inhoud is opgetstel volgens die riglyne van die KABV met die klem op vaslegging. Klanke en handskrif hoort bymekaar. Leerders begin in graad 1 skryf deur prente te gebruik.
SKU: BBW20
86,28 (ZAR)

Hierdie boek is uitgegee om due graad 1 se moedertaalvaardigheide uit te brei en vas te le.
Die inhoud is opgetstel volgens die riglyne van die KABV met die klem op vaslegging.
Klanke en handskrif hoort bymekaar.
Leerders begin in graad 1 skryf deur prente te gebruik.