Shipping & returns

Produkte wat beskadig is voordat dit afgelewer is, sal vervang word nadat dit met die verskaffer bespreek is.

Ingevoerde (Hollandse) produkte se beskikbaarheid hang af van die produkte wat ingevoer kon word - ons het nie beheer daaroor nie.

'n Geskenk bewys sal verskaf word vir produkte wat nie gelewer kan word nie.