Kleuterboeke 3+

View as Grid List
Sort by
Display per page

Die beste toebroodjie

155,00 (ZAR)

Ek kan vlieg

150,00 (ZAR)

Manjifieke mier

ʼn Klein mier vind sy kragtige stem in hierdie kleurvolle boek wat daaroor handel dat ander nie op hulle voorkoms beoordeel moet word nie. Die tyd vir die bos se talentkompetisie. Tussen al die magtige diere van die bos is daar ʼn nuwe deelnemer – ʼn klein mier. Wat op dees aarde sal hy dan nou kan doen?
140,00 (ZAR)

Nellie en Sion

Ons wonderlike, diverse, kleurvolle land is vol stories wat verdien om vertel te word. Een so pragtige en belangrike storie is dié van die vriendskap en liefde tussen kinders en hul oppassers. Hierdie storie gaan oor ’n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie. Nellie deel idees, plaaslike geskiedenis, tradisie en kultuur met Sion. Sy bring ’n bietjie van haar wêreld, woorde en hart in syne in. Sion, op sy beurt, doen wat alle klein seuntjies doen: hy word vrolik deel van die avontuur. Hierdie spesifieke storie handel rondom die idee van beletha – die Zulu woord vir iets op jou rug dra. Deur hulle dinosourusse vir ’n piekniek te neem leer Nellie vir Sion die kuns van beletha en Sion begin besef dat sy klein lewe iets is wat die moeite werd is om te dra. Hierdie is ’n storie van onskuld, liefde en omgee wat mense aan mekaar sal verbind regoor kulture heen.
140,00 (ZAR)

Nelly and Sam

Our wonderful, diverse, colourful country is filled with many deserving stories. A beautifully integral one is the story of friendship and love between children and their nannies. This story is about a little boy Sam and his wonderful, creative and inspiring nanny Nelly. Nelly shares ideas, local history, tradition and culture with Sam. She brings a bit of her world, words and heart into his. Sam in turn, does what all little boys do – he happily joins in the adventure. This particular story revolves around the idea of beletha – the Zulu word for carrying something on your back. By taking their dinosaurs for a picnic, Nelly teaches Sam the art of beletha and Sam comes to see that his little life is one worth carrying. This is a story of innocence, love and care that connects us across backgrounds.
140,00 (ZAR)

Pampoenpit se groen gevoel

Hierdie storie vertel hoe ’n mens jou omgee moet vind wanneer jy ’n groen gevoel van jaloesie kry ... “Pampoenpit voel aaklig. Haar skooldag was so goor. Megan het ’n prys gewen. Pampoenpit het verloor. Haar kwaad begin te rammel. Dit SIS en GROM en HAP. Dit word ’n groot groen monster wat dreig om te ontsnap. Die kwaad stoot in haar keel op en haar gesig word rooi, haar lip begin te bewe en haar neus trek op ’n plooi. Maar Pampoenpit dink aan gister. Sy onthou Ouma se raad. Operasie Soek-jou-omgee begin nou op die daad!”
150,00 (ZAR)