Kinderboeke 5+

View as Grid List
Sort by
Display per page

Die probleem met probleme

Het jy al ooit ʼn Probleem ontmoet? Hulle kan nogal Knapse Kêrels wees. Maar moenie dat hulle jou broek laat bewe nie. Daar is soveel dinge wat jy kan doen om hulle die hasepad te laat kies!
140,00 (ZAR)

Ek Lees self 1: Skilpad leer vlieg

’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op ’n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op ’n dag skaap-klere aantrek! Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met ’n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker
65,00 (ZAR)

Ek Lees self 2:  Plaasmuis en Stadsmuis

Ek Lees self 3: Haas en Skilpad hardloop resies

Ek Lees self 4: Wolf dra skaapsklere

Ek Lees self 5: Olifant en Seekoei trek tou