Welkom by Gereformeerde Skool Dirk Postma ouerkommitees se aanlynwinkel

By Dirkies Koop verkoop ons top kwaliteit produkte, teen bekostigbare pryse!


Die winkel word behartig deur Dirkies ouers, maar ons winkel is nie net deur Dirkies, vir Dirkies nie ... ons is oop vir die algemene publiek!
Enige winste wat gemaak word, word aangewend om ons Dirkies te help met onkostes vir toere, Matriekafskeid en ander gebeure.
Die winkel is egter onafhanklik van die Gereformeerde Skool Dirk Postma en dien dus nie as fondsinsameling projek vir die skool nie.

Ons bied betaling opsies via:

  • EFT - bewys van betaling verseker u bestelling
  • PayFast - veilige krediet/debiet kaart fasiliteit
  • SnapScan - kies die PayFast opsie

Let wel: u bankbesonderhede word nie deur Dirkies Koop of PayFast gestoor nie.

Huidiglik is daar twee opsies om u produkte te verkry:

  • afhaal by GSDP op die dag soos aangedui op die 'home page banner', of
  • Postnet aflewering

Ons beoog om moontlik ook ander opsies beskikbaar te stel in 2022!


Vir enige navrae of voorstelle rondom die aanlyn winkel, kontak ons gerus by verkope{at}dirkieskoop.co.za (vervang asb. die {at} met die @ teken, ons probeer SPAM vermy) of op WhatsApp 083 737 2434.

Dirkies Koop Groete

 

 - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

F E A T U R E D   C A T E G O R I E S  /  U I T G E S T A L D E   K A T E G O R I E Ë

Featured products / Uitgestalde produkte

Gesonde bruin Beskuit 450g

44,00 (ZAR)

Koekies - Gemeng 500g

500g Assorted biscuits: Romary Creams, Coffee, Ginger, Vanilla Melting Moments, Choc Chip & Peanut Butter Freshly baked biscuits, just like your grandma used to make.
38,50 (ZAR)

Enkel Porsie Poeding - Malva pudding

Flour; butter; sugar; eggs; apricot jam; bicarb; lemon juice; milk..
22,00 (ZAR)

Enkel Porsie Keto Ete - Hoender en Brokkoli 350g

38,50 (ZAR)

Enkel Porsie Ligte ete - Beef stroganoff with rice 350g

Sautéed pieces of beef and mushrooms in a rich and creamy gravy.
38,50 (ZAR)

Enkel Porsie Ligte ete - Sweet and sour pork with rice 350g

Pork with honey; vinegar; soya/ tomato/onion/ green pepper/ pineapple and spices.
38,50 (ZAR)

Enkel Porsie bykos - Mixed vegetables 350g

Carrots; green pepper; onions; spices.
22,00 (ZAR)

Enkel Porsie bykos - Spinach and feta 350g

Spinach; feta; cream; onions; spices.
22,00 (ZAR)

D'sire - Ice cream with dip 15's

Kies asb. die verlangde geur voor dit in die waentjie gevoeg word!
165,00 (ZAR)

Dream Cone 24's

KIes asb. die verlangde geur voor dit in die waentjie gevoeg word!
165,00 (ZAR)

Avondale Classique Ice Cream

Kies asb. die verlangde geur en grootte voor dit in die waentjie gevoeg word!
38,50 (ZAR)

Avondale Sugar Free Ice Cream

Kies asb. die verlangde geur voor dit in die waentjie gevoeg word!
71,50 (ZAR)
Bestsellers / Topverkopers

Top Side Maalvleis per 500g

50,60 (ZAR)

Boerewors per 500g

49,50 (ZAR)

Koffie Espresso (bone) /250 g

50,60 (ZAR)

Maalvleis 85/15 per 500g

49,50 (ZAR)

Bakgat Braai Charcoal 4kg

34,66 (ZAR)

Boerewors per 250g

24,75 (ZAR)

Top Side Maalvleis per 250g

25,30 (ZAR)

Dutch Bakery Appelmoes 720g

32,00 (ZAR)